Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    18°C / 8°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 31%

  • Vrydag

    19°C / 8°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Saterdag

    19°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Sondag

    18°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%

  • Maandag

    21°C / 9°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Dinsdag

    22°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 22 ure gelede |

    Drew Barrymore se halfsuster sterf

  • Ninja Turtles-plakkaat skok 22 ure gelede |

    Ninja Turtles-plakkaat skok

  • ‘Rihanna wys haar tande’ 22 ure gelede |

    ‘Rihanna wys haar tande’

  • 22 ure gelede |

    Talle dood tydens rap-konsert

  • 22 ure gelede |

    Vrou ontklee by Mandela-beeld

  • 22 ure gelede |

    ​KykNet moet opdok vir Tourette-grappe

  • Maak reg vir die Hobbit! 2 dae gelede |

    Maak reg vir die Hobbit!

  • Lily Allen-grappie ruk handuit 3 dae gelede |

    Lily Allen-grappie ruk handuit

  • 3 dae gelede |

    Robin Thicke klim in skeibootjie

  • 3 dae gelede |

    Wraak-seksvideo's neem toe

  • Spider-Man slaan vuis in New York 3 dae gelede |

    Spider-Man slaan vuis in New York

  • 7 dae gelede |

    Lus vir stout raak? 50 Shades is hier!

  • 7 dae gelede |

    Werke van Degas, Rodin glo gevind

  • 7 dae gelede |

    Seuns sluit kontrak met Sony

  • 7 dae gelede |

    Matisse-skildery wéér uitgestal


Oprah 'jammer' oor handsak-bohaai

ap
Dinsdag 13 Augustus 2013
Oprah Winfrey Foto: Argief
LOS ANGELES. – Die TV-persoonlikheid Oprah Winfrey het om verskoning gevra oor ’n mediastorm wat sy veroorsaak het oor ’n onlangse reis na Switserland.
“Ek dink die voorval in Switserland was net ’n voorval in Switserland. Ek is regtig jammer dat dit opgeblaas is. Ek het doelbewus nie die naam van die winkel genoem nie. Ek is jammer dat ek gesê het dit was Switserland,” het Winfrey by die première van Lee Daniels se rolprent The Butler gesê.
“Ek het daarna verwys as ’n voorbeeld om in ’n plek te wees waar mense nie verwag jy sal wees nie.”
Winfrey het onlangs aan ’n Amerikaanse televisieprogram vertel dat sy onlangs vir die sangeres Tina Turner se troue in Switserland was. In Zürich het sy by ’n deftige boetiek ingestap en gevra om na ’n handsak van $38 000 (sowat R378 000) te kyk.
Die winkelassistent het haar blykbaar nie herken nie, en geweier: “Nee, nee, jy wil nie na daardie een kyk nie, want jy sal dit nie kan bekostig nie.”
Die eienaar van die winkel, Trudie Goetz, en toerisme-owerhede in Switserland het om verskoning gevra, maar Winfrey het gesê dit was nie nodig nie.


  • Dié stem g’n TV-foefie

  • Sopraan van SA bekoor wêreld

  • Toevlugsoord waar voël, dier en mens kuns word

  • Fugard kry hoogste kunste-eer in Japan

  • Valiant het die laaste sê

  • Rauch lewer CD vol wysheid

  • Sangers wys potensiaal in salon-'Lucia'

  • Katryn se waarheid op RSG

  • Strepe laat Liberty wen

  • Musiekmeesters deel hul kennis

  • Swart rolprentmakers kry geldhulp

  • Sinistere ‘Elisa’ laat jou hart in jou keel klop

  • Oewerlewe lei tot fantasiereis

  • ’n Loopbaan wat hy nie onvoltooid wou laat

  • Geskiedkundige SA fliek eerste keer in 40 jaar weer vertoon