Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 8°C

    Wind 24km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • Vrydag

    22°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Saterdag

    23°C / 13°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Sondag

    21°C / 5°C

    Wind 26km/h

    Reënval 4.4mm

    Humiditeit 31%

  • Maandag

    18°C / 7°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 30%

  • Dinsdag

    20°C / 8°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 2 ure gelede |

    Lupita is wêreld se mooiste vrou

  • 3 ure gelede |

    SA rolprent wys by Cannes-fees

  • 19 ure gelede |

    Raai wie is Britse ikoon?

  • 19 ure gelede |

    Jay-Z, Beyonce skrop duur nes in Londen

  • 19 ure gelede |

    Flash Gordon dalk gou ’n rolprent

  • 19 ure gelede |

    Laaste werk van Márquez gevind

  • Barrymore verwelkom dogter nr. 2 23 ure gelede |

    Barrymore verwelkom dogter nr. 2


Verryk jou kykervaring met Donkerland-app

Dinsdag 13 Augustus 2013
Marcell Schoeman (links) en Willem Botha in Donkerland.

As jy 'n iPad het laai beslis die nuwe Donkerland TV-dramareeks se app af. 

Donkerland is ’n dramareeks van 13 uurlange episodes wat op kykNET uitgesaai word. Die reeks is gegrond op die bekroonde gelyknamige verhoogproduksie, geskryf deur die Hertzog-bekroonde Deon Opperman. 

Donkerland se verhaal speel af oor ’n tydperk van 158 jaar, van 1838 tot 1996. Met die veranderende sosiopolitieke landskap van Suid-Afrika as agtergrond, volg Donkerland die lief en leed van sewe generasies uit ’n setlaarsfamilie en die swart werkersfamilie op die plaas Donkerland in die Weenendistrik van Kwazulu-Natal. 

Gebruik die Donkerland App om jou kykervaring te verryk met video’s, foto’s en onderhoude oor wat agter die skerms gebeur. Laai die app af in die app-stoor. 



  • Volmaan op die dansverhoog

  • Twee dekades kon ‘Pale Natives’ nie verbleik

  • Eg plaaslik; verrykend universeel

  • ‘Pink’ in Pierneef

  • Decorus môre in Johannesburg

  • Wen-radiodrama vandag op RSG

  • Spaanse dagblad publiseer hoofstuk van García Marquez

  • Awerbuck op kortlys vir 15de Caine-prys

  • Kom dans met die digters

  • Jong musikante kan nou inskryf

  • Asemrowende Sound of Music

  • Gordimer dink sy’s klaar met romans

  • Dié fliek is verduiwels onbeholpe

  • Air Supply te sien

  • Van niks tot viniel in vier uur

  • Williams is weer Mrs Doubtfire