Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 10°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 38%

  • Donderdag

    19°C / 6°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 28%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    22°C / 12°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • Sondag

    22°C / 6°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Maandag

    19°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 49%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 5 ure gelede |

    Raai wie is Britse ikoon?

  • 5 ure gelede |

    Jay-Z, Beyonce skrop duur nes in Londen

  • 5 ure gelede |

    Flash Gordon dalk gou ’n rolprent

  • 5 ure gelede |

    Laaste werk van Márquez gevind

  • Barrymore verwelkom dogter nr. 2 9 ure gelede |

    Barrymore verwelkom dogter nr. 2

  • 1 dag gelede |

    Man dagvaar drie in vermaaklikheidswêreld

  • Lindsay Lohan onthul miskraam 1 dag gelede |

    Lindsay Lohan onthul miskraam


Monaco bevestig prins se troudatum

Woensdag 14 Augustus 2013
Andrea Casiraghi. Foto: AP
PARYS. - Die Monaco-paleis het Woensdag in 'n verklaring bevestig  dat Andrea Casiraghi, die oudste seun van prinses Caroline, aan die einde van Augustus voor die kansel gaan staan.
Die Monaco-paleis het gesê Casiraghi sal op 31 Augustus met die Colombiaanse erfgenaam Tatiana Santo Domingo trou, maar het geen verdere inligting oor die seremonie bekend gemaak nie.
Die paartjie is 'n reeds 'n jaar verloof en Santo Domingo het in Maart geboorte geskenk aan 'n seuntjie.
Die 29-jarige Casiraghi is die susterskind van Monaco se heersende monarg, prins Albert II, wat in 2011 met die Suid-Afrikaner en voormalige Olimpiese swemmer Charlene Wittstock getroud is.


  • Spaanse dagblad publiseer hoofstuk van García Marquez

  • Awerbuck op kortlys vir 15de Caine-prys

  • Kom dans met die digters

  • Jong musikante kan nou inskryf

  • Asemrowende Sound of Music

  • Gordimer dink sy’s klaar met romans

  • Dié fliek is verduiwels onbeholpe

  • Air Supply te sien

  • Van niks tot viniel in vier uur

  • Williams is weer Mrs Doubtfire