Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 13°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 30%

  • Dinsdag

    26°C / 14°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Woensdag

    25°C / 14°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Donderdag

    27°C / 15°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Vrydag

    30°C / 17°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Saterdag

    29°C / 16°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.8mm

    Humiditeit 18%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 week gelede |

    Icon-toekenning vir Tim Rice

  • Bekroonde akteur neem sy eie lewe 1 maand gelede |

    Bekroonde akteur neem sy eie lewe

  • 2 maande gelede |

    Drew Barrymore se halfsuster sterf

  • Ninja Turtles-plakkaat skok 2 maande gelede |

    Ninja Turtles-plakkaat skok

  • ‘Rihanna wys haar tande’ 2 maande gelede |

    ‘Rihanna wys haar tande’

  • 2 maande gelede |

    Talle dood tydens rap-konsert

  • 2 maande gelede |

    Vrou ontklee by Mandela-beeld

  • 2 maande gelede |

    ​KykNet moet opdok vir Tourette-grappe

  • Maak reg vir die Hobbit! 2 maande gelede |

    Maak reg vir die Hobbit!

  • Lily Allen-grappie ruk handuit 2 maande gelede |

    Lily Allen-grappie ruk handuit

  • 2 maande gelede |

    Robin Thicke klim in skeibootjie


Grammy-bekroonde sanger vas vir dronkbestuur

ap
Vrydag 16 Augustus 2013
LOS ANGELES. – Die R&B-sanger Miguel is in Los Angeles in hegtenis geneem vir dronkbestuur.
'n Woordvoerder van die California Highway Patrol het gesê die 27-jarige "Adorn"-sanger is omstreeks 02:00 Donderdag in sy BMW X6 afgetrek omdat hy gejaag en sy motor verdonkerde vensters het. 
Die woordvoerder het gesê die sanger se bloedalkoholvlak was 0,10% en die staat se wettige perk is 0,08%.
Miguel is vroeër vanjaar bekroon met die Grammy-toekenning  vir die beste R&B-liedjie vir sy liedjie "Adorn". Hy en Mariah Carey sing ook die liedjie "#Beautiful" saam.  
Die sanger, wie se volle naam Miguel Jontel Pimentel is, se woordvoerder was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.


  • kuns

    Van Stern se beste te koop

  • flieks

    Rolprente met gewete op dokkie-fees

  • flieks

    Pretoria ‘verken’ in drie feesflieks

  • Joburg Ballet vereer lede en sy ‘vriende’

  • boeke

    Verhaal meer joernaal van indrukke, ervarings as storie

  • boeke

    Vertaling aanwins vir Afrikaans

  • Bederf jouself met dié musiek

  • boeke

    Afrikaans in kollig op Nederlandse aanlyn-biblioteek

  • flieks

    Dokkie oor Nick Cave het kritici gaande

  • boeke

    Skrywers huldig Nadine Gordimer