Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    20°C / 8°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Saterdag

    15°C / 4°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Sondag

    16°C / 6°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Maandag

    17°C / 6°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

  • Dinsdag

    18°C / 6°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 dag gelede |

    Lumineers kom Suid-Afrika toe

  • Miley vind doodsgrap snaaks 1 dag gelede |

    Miley vind doodsgrap snaaks

  • 1 dag gelede |

    Downey-superheld is die rykste

  • 1 dag gelede |

    Bieber bly in die moeilikheid

  • 1 dag gelede |

    Rock-sanger wil appelleer

  • Nadine Gordimer sterf 1 week gelede |

    Nadine Gordimer sterf

  • Aguilera se dogter gou hier 1 week gelede |

    Aguilera se dogter gou hier

  • 1 week gelede |

    Rihanna wys borste uit vreugde

  • Hoe rooier, hoe kwater... 1 week gelede |

    Hoe rooier, hoe kwater...

  • Laaste lid van punkgroep Ramones sterf 1 week gelede |

    Laaste lid van punkgroep Ramones sterf

  • En, nou is dit Biebtura! 2 weke gelede |

    En, nou is dit Biebtura!


That 70's Show-aktrise sterf op 43

ap
Vrydag 16 Augustus 2013
Kelly tydens 'n glansgeleentheid in Hollywood in Februarie 2001. Foto: AP

Die aktrise Lisa Robin Kelly, wat bekendheid verwerf het vir haar rol as Eric Forman se suster in That 70's Show, het gesterf.

Sy was 43.

Volgens Kelly se agent, Craig Wyckoff, is die aktrise Woensdagaand in 'n rehabilitasiesentrum dood.

"Lisa het self besluit om na die rehabilitasiesentrum te gaan waar sy gaan hulp soek het vir haar jarelange stryd teen alkoholverslawing. Gisteraand [Woensdag] het sy die stryd verloor," het Wyckoff Donderdag gesê. 

Wyckoff het geen verdere inligting gegee nie en gesê die oorsaak van haar dood moet nog vasgestel word.

Kelly het uit die kalklig verdwyn na haar verskyning op That 70's Show, waarin die Hollywood-akteurs Ashton Kutcher en Mila Kunis ook verskyn het,  tot sy weer die koerantvoorblaaie gehaal het weens haar persoonlike probleme.

Sy is die afgelope drie jaar minstens vier keer in hegtenis geneem vir onder andere dronkbestuur en huishoudelike geweld.



  • Hey! Lumineers kom sing in Jozi

  • Karl Jenkins sonder die stroop

  • Nuwe direkteur vir Woordfees

  • Argentynse ritme: op die maat van Afrika

  • ‘Lucia’ ná jare weer in Pta te sien

  • Krapperigheid konseptueel geïnspireerd

  • Goue oues gaan rock oppi koppi

  • Vaartbelyn en vermaaklik

  • Jannie en Bert bring hulde aan Jules De Corte

  • Fotobeelde wat sterk resoneer met SA

  • Liefde vir eet én liefde vir mense

  • Top-kunstenaars tree by Klassique op

  • Big Daddy vertel als in ‘Keep it Country’

  • SA prent kry 12 benoemings in VSA