Johannesburg Verander Area
  • Vandag

    24°C / 13°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 30%

  • Dinsdag

    26°C / 14°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Woensdag

    25°C / 14°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Donderdag

    27°C / 15°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Vrydag

    30°C / 17°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

  • Saterdag

    29°C / 16°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.8mm

    Humiditeit 18%


KKNK-baas loop oor na akademie

Maandag 02 September 2013

Brett Pyper het bedank as uitvoerende hoof van die Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees en gaan terugkeer na die akademie.

Hy was sedert 2007 aan die hoof van dié kunstefees, wat jaarliks in Oudtshoorn gehou word.

Pyper voltooi vanjaar sy doktorsgraad aan die New York-universiteit en het aangedui hy wil na die akademie terugkeer.

“Dit was vir my ’n groot voorreg om aan Kuns Onbeperk, die Absa KKNK en Klein Karoo Klassique verbonde te wees,” het Pyper in ’n verklaring gesê.

’n Aankondiging oor Pyper se nuwe betrekking sal binnekort gedoen word.



  • kuns

    Van Stern se beste te koop

  • flieks

    Rolprente met gewete op dokkie-fees

  • flieks

    Pretoria ‘verken’ in drie feesflieks

  • Joburg Ballet vereer lede en sy ‘vriende’

  • boeke

    Verhaal meer joernaal van indrukke, ervarings as storie

  • boeke

    Vertaling aanwins vir Afrikaans

  • Bederf jouself met dié musiek

  • boeke

    Afrikaans in kollig op Nederlandse aanlyn-biblioteek

  • flieks

    Dokkie oor Nick Cave het kritici gaande

  • boeke

    Skrywers huldig Nadine Gordimer